ROOIBOSTHEE
Jacob Hooy Rooibos thee is zuiver en natuurlijk en bovendien zeer aangenaam van smaak.
Ook verkrijgbaar met een natuurlijke aroma van Bosbes, Citroen, Cranberry, Kaneel, Mango of Sinaasappel.
Jacob Hooy Rooibos tee word gemaak van die suiwerste dele van aspalathus Linearis, 'n plant wat slegs in die Kaap-Provinsie van Suid-Afrika groei. Die plant se unieke geur, smaak en gesondheidseienskappe het reeds navorsers en voedseltegnoloë van reg oor die węreld se belangstelling geprikkel. Rooibos bevat geen kaffeîn en baie min tannien, maar is hoog in anti-oksidante en minerale. As 'n ware veelsydige produk kan Rooibos ook gebruik word in 'n verskeidenheid geregte, soos marinades, sop en bredies.
Aanwysings:
Rooibos tee kan gemaak en bedien word soos gewone tee.
Voeg kookwater by en laat trek vir 'n paar minute; voeg melk, suiker en/of heuning by volgens smaak. of geniet dit bloot op sy eie, net met 'n skyfie suurlemoen. Dit verkwik in die oggend, maak 'n uitstekende dorslesser gedurende die dag en het 'n kalmerende uitwerking voor slaaptyd. Hoe jy dit ookal verkies. Rooibos is 'n ware juweel van Moeder Natuur - 'n unieke, heilsame geskenk van Suid-Afrika!
« Terug